Rooikappie from Kleipotkind by Wildsilences
Tracklist
| 8. | Rooikappie | 1:22 |
Lyrics
"Rooikappie
ek het jou ontmoet langs die pad
met jou rooi kappie
so sê my hoekom is jou hart so groot
is dit om my beter lief te hê
woorde so diep
is dit om my te vang in jou strik
soos ‘n vlinder
vang in jou net soos ‘n vuurvliegie
in die nag ek en jy
vlieg oor die maan
------------
Red Riding Hood
i met you along the way
with your red hoodie
so tell me why is your heart so big
is it to love me better
words so deep
is it to catch me in your trap
like a butterfly
catch me in your net like a firefly
in the night me and you
fly over the moon"
Credits
from Kleipotkind,
released February 5, 2025







