🔗 ⚙️

Ongetiteld from Kleipotkind by Wildsilences

Tracklist
7.Ongetiteld2:16
Lyrics

"Ongetiteld

in die stiltes in die swart
in die donker in die nag
ek hoor die wind waai
waar hoort ek in alles
ek wil net vlug
waarheen weet ek nie
miskien die sterre
miskien die maan
bly daar bo daar waar dit
nog asemrowend is
nog
waar iemand nog glo in goedheid
in hoop in iets wat
wanneer dit voel of my siel dood is

-----

Untitled

in the silences in the black
in the darkness in the night
i hear the wind blow
where do i belong among everything
i just want to escape
where i don’t know
maybe the stars
maybe the moon
stay up there where it is
still breathtaking
still
where someone still believe in goodness
in hope in something that
when it feels like my soul is dead"

Credits
from Kleipotkind, released February 5, 2025
LicenseAll rights reserved.
Tags
Recommendations