โ›บ
๐Ÿ”— โš™๏ธ

Weekend Special from Baiza by 029

Tracklist
7.Weekend Special3:33
Lyrics

Verse 1

Monday is n bad day
N gesukkel om jou uit die huis te kry
Dinsdag dan ken jy my is van wat maak jy
Na dit kan ek asseblief n R5 se airtime kry
Sies nogals spien by my
Woensdag het jy bietjie krag
Kare wat kuier tot middernag
Voor jy slaap dan moet ek jou nog se lekke nag
Thursday is jy vreeslik op en af
Dit begin met n ladies night
Cellphone banking en julle koop whatever you like
Oh mata what a hell of a night
Vrydag raak dinge erg
Dan begin dai storie van heeldag weg
Jy verander in n cinderella
Kanti is net getroude manne wat ngena
Jou tafel is vol
Met wie se pa gaan jy vanaand weg hol
Oh ja
Sunday post jy vang jouself nxa

Chorus

Deur die week is jy swaak
Spien dan vir n plak
Kom dit dan nou weekend is net jy wat kan sak
Is dai weekend special(x2)
Deur die week is jy swaak
Spien dan nou n plak
Kom dit dan nou weekend is net jy wat kan sak
Is dai weekend special(x2)

Verse 2

Deur die week kan jy praat
Skree my ini straat
Jy kry dan nie genoegi want jy text my tot laat
Ek se niemand maak saak
Mense maak jy swaak
Altyd by die huis jys mos lekke in getug
Vra eft want jys altyd plat saak
Skryf op jou statuse hoe wens jy jy was nat
Worry nie oor my nie jy dink net aan die dop
Jy dodge my elke hoek lyk ek is child support
Maar
Waars jou nanas
Hiers jou nanas
Waars dit lekke
Hiers dit lekke
Ini morning op n monday
Baby wa's jy
Last week was mos forthnight ek weet jyt gepay
kom kry my by die huis laat ons sommer saam ry
Plus die meddie is n ida(i drink all)
Niks gaan viby

Chorus

Deur die week is jy swaak
Spien dan vir n plak
Kom dit dan nou weekend is net jy wat kan sak
Is dai weekend special(x2)
Deur die week is jy swaak
Spien dan nou n plak
Kom dit dan nou weekend is net jy wat kan sak
Is dai weekend special(x2)

Bridge

Wha wha whe
Whe whe whe wha(x8)

Chorus

Deur die week is jy swaak
Spien dan vir n plak
Kom dit dan nou weekend is net jy wat kan sak
Is dai weekend special(x2)
Deur die week is jy swaak
Spien dan nou n plak
Kom dit dan nou weekend is net jy wat kan sak
Is dai weekend special(x2)

Outro

Wha wha whe
Whe whe whe wha(x8)

released July 30, 2021
Composer : Adrian Randell Du Plessis
Mix/Mastered : Adrian Randell Du Plessis

Credits
from Baiza, track released July 30, 2021
LicenseAll rights reserved.
Tags
Recommendations